Denise Nickerson

Denise Nickerson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 April 1957
Sterfte 11 Julie 2019 (op 62)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1965–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Denise Nickerson (1 April 1957 – 11 Julie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Willy Wonka & the Chocolate Factory (1971) en Smile (1975), en in die televisiereekse Search for Tomorrow (1951) en Dark Shadows (1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy